IOL

IOL (afkorting vir Independent Online) is 'n Suid-Afrikaanse nuuswebwerf. Dit is voorheen deur Independent News & Media, die grootste uitgewer van drukmedia in Suid-Afrika, besit, en is in 2013 deur Sekunjalo Investments oorgekoop.

Sekunjalo Independent Media besit 55% van die maatskappy, die Openbare Beleggingskorporasie besit 25%, en twee Chinese staatsbeheerde instellings (China International Television Corporation en China Africa Development Fund) besit die oorblywende 25%.[1]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named mg

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search